LEFRA STADSAAL @ AARDKLOP
  • BESPREEK VIR 5 PRODUKSIES EN KRY 50% AFSLAG OP ALLE KAARTJIES!

    Lefra Produksies bring vyf top produksies AARDKLOP toe en speel by die Potchefstroom Stadsaal van 3-7 Oktober 2017. Die ou Potchefstroom Stadsaal is op die hoek van Walter Sisulu- en Govan Mbekistrate. Besprekings kan gedoen word by Computicket 0861 915 8000

    Ons bied nou 50% afslag aan op die Lefra Stadsaal @ Aardklop se vyf produksies as jy vir al vyf produksies bespreek. Die produksies is:
    * FIELA SE KIND
    * MY MAN SE SKELMPIE SE SKELMPIE SE VROU
    * AS DROME VLERKE KRY
    * ONTBLOOT
    * MY PA

    Vul die maklike vormpie onder in en betaal die bedrag oor na die volgende rekening:
    LEFRA PRODUKSIES
    ABSA SPAARREKENING
    TAK: ABSA SPRINGS
    TAKKODE: 501 642
    REKENING NOMMER: 288 167 133
    VERWYSING: AARDKLOP JOU NAAM EN VAN
    EPOS POP AAN admin@lefra.com OF FAKS AAN (011 362 5233
  • Bespreek 5 onderstaande produksies en kry 50% afslag op alle kaartjies:

  • Ek wil graag vir hierdie vyf produksies kaartjies bespreek by die Lefra Stadsaal @ Aardklop. Ek besef die afslag is slegs geldig indie ek vir al 5 produksies bespreek. Ek onderneem ook om die bedrag onmiddellik oor te betaal en die betalingsbewys te epos aan admin@lefra.com of te faks aan (011) 362 5233. Wanneer betaling en u vorm ontvang is, sal Lefra aan u 'n unieke Computicket-kode epos waarmee u dan u kaartjies by enige tak van Computicket kan laat druk.
  • FIELA SE KIND:

    R150 per persoon
  • MY MAN SE SKELMPIE SE SKELMPIE SE VROU

    R140 per persoon
  • AS DROME VLERKE KRY

    R140 per persoon
  • ONTBLOOT

    R140 per persoon
  • MY PA

    R140 per persoon
  • Totaal