LEKKER FM 98.3 - CD Bestellings
Bestel nou jou gunsteling LEKKER FM CD teen slegs R120 (Pos en Kouriergelde uitgesluit)

Jy kan gerus jou CD kom optel by LEKKER FM of as u nie kan nie, kan u gebruik maak van ons koerierdienste. LEKKER FM neem geen verantwoordelikheid as u die S.A. Posdienste wil gebruik vir CD's wat wegraak nie.

Vir enige bestellings binne Tshwane / Pretoria area is daar 'n addisionele koste van R35 per koerier aflewering.

Vir enige ander aflewerings buite Tshwane / Pretoria werk ons net met Postnet tot Postnet. Dit sal dan 'n addisionele koste van R99 per CD.

Vir enige Internationale bestellings is dit Prys Op Aanvraag (POA)

Rek Naam: LEKKER FM
Bank: FNB
Rek Nr: 62764763548
Tak Nr: 250 655
Verwysing: Naam en Van
  • - -
  • / / :
    Indien u dit by LEKKER FM kom optel, gee asb dan vir ons 'n datum en tyd gedurende LEKKER FM kantoor ure Maan-Vry 08:00-17:30