LEKKER FM - Beker Bestelvorm
Bestel jou LEKKER FM Beker vandag teen slegs R80 per beker.

Jy kan vir jou 'n rooi of geel beker bestel of sommer altwee vir die hele gesin. Koop vir pa en ma 'n rooi beker en vir boetie en sussie 'n geel beker.

Jy kan jou beker by LEKKER FM kom optel of ons kan dit vir jou per koerier stuur teen addisionele koste van R75 per 5kg.

Bankbesonderhede vir aanlyn betaling.

Rek Naam: LEKKER FM
Bank: FNB
Rek Nr: 62514331107
Tak Nr: 250 655
Verwysing: Naam en Van
  • - -
  • Jy kan beide kleure bestel.