LEKKER FM 98.3 - Stemtoets Oudisies
LEKKER FM 98.3 is besig met Stemtoets Oudisies vir omroepers!

Laai asb jou CV op, sou jy belangstel om dalk 'n omroeper eendag te word. Ons is reeds op soek na stemme, en begin nou om CV's bymekaar te maak, so stuur nou!

Onthou jy moet in die Tshwane omgewing woon, en ook Afrikaans sprekend wees.

LEKKER FM 98.3 - Dit kan net LEKKER raak!
  • - -