EmailMeForm
FIELA SE KIND: AANLYNWERKSESSIE/ONLINE WORKSHOP
AANLYN DIGITALE
WERKS- EN BESPREKINGSSESSIE
VIR MATRIEKS: AFRIKAANS ADDISIONELE TAAL
Donderdag, 30 Julie 2026 (10:00-12:00)
of Dinsdag, 11 Augustus 2026 (10:00-12:00)
/
ONLINE DIGITAL
WORK AND DISCUSSION SESSION
FOR MATRICS: AFRIKAANS ADDITIONAL LANGUAGE
Thursday, 30 July 2026 (10:00-12:00)
or Tuesday, 11 August 2026 (10:00-12:00)
Naam/Name
*
Van/Surname
*
Skool/School
*
Posisie/Position
*
Skoolhoof/Prinipal
*
Adres/Address
*
Skool e-pos/School's e-mail
*
Persoonlike e-pos/Personal e-mail
*
Tel
Sel/Cell
*
Watter een van die volgende datums sal u die beste pas?/ Which of the following dates would suit you best?
Donderdag, 30 Julie 2026/ Thursday, 30 July 2026
Dinsdag, 11 Augustus 2026/ Tuesday, 11 August 2026
Bank besonderhede/Banking detail:
FH SWART
ABSA SPAARREKENING/SAVINGS ACCOUNT
TAKKODE/BRANCH CODE: 632 - 005
REK. NR./ACC. NR.: 288 167 133
VERWYSING/REFERENCE: Fiela/ Skool se Naam/School's name
Stuur asseblief die betalingsbewys aan:/Please send proof of payment to: bestuur@lefra.com
Grootte van groep/Size of group
Aantal Leerders/Number of Learners
Aantal onderwysers/Number of Teachers
Aantal persone/Total number of persons
Totale bedrag/Total amount
1-10 Leerders/Learners (R500 per leerder/learner)
11-20 Leerders/Learners (R350 per leerder/learner)
21-50 Leerders/Learners (R175 per leerder/learner)
51-100 Leerders/Learners (R150 per leerder/learner)
101- 200 Leerders/Learners (R100 per leerder/learner)
201-300 Leerders/Learners (R75 per leerder/learner)
301-400 Leerders/Learners (R50 per leerder/learner)
EK ONDERNEEM OM DIE VOLGENDE TE DOEN:
• Die bogenoemde bedrag so gou as moontlik in die volgende bankrekening in te betaal: FH SWART
ABSA SPAARREKENING/SAVINGS ACCOUNT
TAKKODE/BRANCH CODE: 632 - 005
REK. NR./ACC. NR.: 288 167 133. VERWYSING: Fiela/ Skool se Naam
• Die bewys van betaling te epos aan bestuur@lefra.com
• As verwysing, die woord “FIELA/” en u skool se naam.
• Die skoolsaal of relevante lokaal te reël met projektor, skerm en goeie klank. Die idee is dat al die matrieks in een lokaal die besprekingsessie kan besigtig. Die koppeling met die internet moet ook op 29 Julie 2026/10 Augustus 2026 getoets word. Die unieke kode sal die oggend van 30 Julie 2026/ 11 Augustus 2026 aan u gestuur word.
• Slegs die aantel leerders soos hierbo aangedui die besprekingssessie te laat kyk, en geen ekstra persone toe te laat nie.
• Dit is belangrik dat u eerlik die getalle sal deurgee, want ons het werklik op ‘n nominale fooi per leerder gewerk. Indien daar leerders is wat dit glad nie kan bekostig nie, kan u daardie leerders ook toelaat tot die sessie. Vul dit net vir ons bo in sodat ons dit vir die Departement kan deurgee
• Ek is behoorlik gemagtig om namens die skool die bespreking te maak
Skakel Lefra Produksies by (011) 815 3000 of epos aan admin@lefra.com vir enige navrae.
-------
I UNDERTAKE TO DO THE FOLLOWING:
• To pay the above amount into the following bank account as soon as possible: FH SWART
ABSA SPAARREKENING/SAVINGS ACCOUNT
TAKKODE/BRANCH CODE: 632 - 005
REK. NR./ACC. NR.: 288 167 133. REFERENCE: Fiela/ School's Name
• E-mail the proof of payment to bestuur@lefra.com
• As a reference, the word "FIELA/" and your school's name.
• Arrange the school hall or relevant venue with projector, screen and good sound. The idea is that all the matrics can view the discussion session in one room. The connection to the internet must also be tested on 29 July2026/ 10 August2026. The unique code will be sent to you on the morning of 30 July 2026/ 11 August 2026.
• Let only the number of learners as indicated above watch the discussion session, and not allow any extra persons.
• It is important that you will honestly pass on the numbers, because we really worked on a nominal fee per learner. If there are learners who cannot afford it at all, you can also admit those learners to the session. Just fill it in for us above so that we can pass it on to the Department
• I am duly authorized to make the reservation on behalf of the school
Call Lefra Productions on (011) 815 3000 or email admin@lefra.com for any enquiries.
*
Hiermee verklaar ek dat ek al die bepalings en voorwaardes gelees het en sal nakom./ I hereby declare that I have read and will comply with all the terms and conditions.