EmailMeForm
OPPIWATER BESPREKINGS.
21-26 April 2021 (Kaapstad na Namibië)
Ek wil graag ‘n kajuit bespreek vir die Oppiwater Kunstefees van 21-26 April 2021 aanboord die MSC Orchestra. Ons vaar vanaf Kaapstad na Namibië se mooie Lüderitz en Walvisbaai. Vul die vorm aanlyn in en betaal die bedrag in die rekening hier onder in vir die bevestiging van u kajuit. Hierdie word beskou as ‘n bindende bespreking en geen kansellasies kan toegestaan word nie. Die bespreking is onderhewig aan Covid-19 Regulasies. Pryse per kajuite:Balkonkajuite: R10 750 per persoon wat deel, Ocean View: R9 750 per persoon wat deel, Binnekajuit: R9 200 per persoon wat deel, Pryse sluit die volgende in: Kajuit, Alle Etes op die MSC Orchestra, Toegang tot die Oppiwater Kunstefees, maar nie individuele kaartjies nie, Hawebelasting. Dit sluit nie die vogende in nie: Drankies, Data, Ekskursies, Foto’s, Telefoon, Kaartjies, Casino, Ander Etes waarvoor u apart moet betaal, Kajuite vir Gestremde Persone of enige ander kostes wat u sou aangaan op die MSC Orchestra, asook Vervoer na en van die Kaapstad Hawe. Sodra ons inbetaling ontvang het, sal ons u bevestiging van bespreking vir u aanstuur. Let Wel: U moet ‘n geldige paspoort hê vir Namibië. Indien u moet aansoek doen vir ‘n paspoort en of hernuwing moet doen, vul asb u ID in. Die fooi sluit toegang tot die Oppiwater Kunstefees in, maar u moet steeds vir individuele produksies by Computicket bespreek teen baie lae gesubsidieerde kaartjiepryse (van R25-R100). Daar sal wel kaartjies op die MSC Orchestra beskikbaar wees, maar dit word verkoop teen $15 per persoon (ongeveer R300pp). U word dus aanbeveel om u kaartjies in Suid-Afrika te bespreek sodra dit oop is by Computicket.
Oppiwater Datum
Naam en Van
*
Tel (H)
Tel (W)
Sel
*
Epos
*
Passassier Inligting
Passassier 1
Naam en Van
*
ID
*
Paspoort Nommer
*
Ouderdom
*
Geboortedatum
*
Passassier 2
Naam en Van
ID
Paspoort Nommer
Ouderdom
Geboortedatum
Passassier 3
Naam en Van
ID
Paspoort Nommer
Ouderdom
Geboortedatum
Passassier 4
Naam en Van
ID
Paspoort Nommer
Ouderdom
Geboortedatum
Kajuite
Verw.
*
Tipe Kajuit
*
Kies een
Blakonkajuit @ R10 750 pp
Ocean View @ R9 750 pp
Binnekajuit@ R9 200 pp
Aantal Kajuite
*
Aantal Persone per Kajuit
*
Totaal
*
Donasies
Soos meeste kunstenaars en organisasies in die uitvoerende kunste, het Lefra Produksies beperkte geleenthede tans om enige inkomste te verdien tydens die nasionale staat van inperking. Enige donasie hoe klein of groot sal waardeer word.
Donasies
Groot Totaal
GROOT TOTAAL
*
(Vul asb ‘n vorm per kajuit in)
Verwysings
Enige verwysing van persone wat dalk ook Oppiwater Kunstefees sou wou gaan?
Ja
Nee
Naam en Van
Epos
Cell
Waar het u van Oppiwater gehoor?
*
Enige spesiale versoeke
Was u al op ‘n vorige Oppiwater Kunstefees?
Ja
Nee
Indien JA, hoeveelste Oppitwater Kunstefees?
BELANGRIK Betaal asseblief die bedrag verskuldig aan Lefra Kommunikasie en Bemarking, Absa Bank, Springs 632 005, Spaarrekening 288 167 133. Faks asseblief die betalingstrokie na 086 219-4834 of epos aan admin@lefra.com; As verwysing, skryf asseblief die woord Oppiwater/ en u naam en van op die depositostrokie. Hierdie word beskou as ‘n bindende bespreking. Hierdie bespreking kan nie gekanselleer word nie; Die bevestiging van bespreking sal aan u ge-epos word sodra die besprekingsvorm en betalingsbewys ontvang en geverifieër is.
Handtekening
Teken hieronder of laai u handtekening op.
Teken hier
*
Clear
of laai hier op