EmailMeForm
Liewe Heksie | Oudisievorm
Verna Vels se geliefde Liewe Heksie, wat terloops op 42 April verjaar (ja, 42!), kruip geslag ná geslag diep in kinderharte. Sy sukkel soms met lang woorde, maar gelukkig is Blommie die Kabouter en haar geliefde Mattewis die kat altyd naby om te help. Lefra Produksies toer al vir bykans twee dekades met verskeie Liewe heksie-Teaterproduksies. Dit het vir ons nodig geword om ’n nuwe, jong akteur in te studeer. Die akteur sal onder andere die volgende karakters vertolk:
• Koning Rosekrans
• Kerrie / Borrie
• Casper, die Tuindwergie
• Karring, die Melkkabouter
Oudisies vir al die bogenoemde karakters word volgende week gehou op Dinsdag, 8 September by die AfriForum Teater, Greenlyn Village-sentrum, h.v. Thomas Edison- en 13de Straat, Menlopark, Pretoria. Akteurs wat oudisies wil kom aflê, kan gerus gerus die volgende vorm voltooi: mioet asseblief hierdie vorm volledig voltooi.
Nie alle aansoeke gaan outomaties genooi word vir die oudisie nie, maar slegs diegene wat ons geidentifiseer het. Jy sal gekontak word indien jy vir ‘n oudisie genooi word. Vir meer inligting skakel Charl Senekal by (011) 815 3000.
Sluitingsdatum vir aansoeke: VRYDAG, 4 SEPTEMBER OM 12:00!!!
BIOGRAFIESE INLIGTING
Naam en van
*
Huisadres
*
Tel (W)
Tel (H)
Sel
*
E-pos
*
Ouderdom
*
Geboortedatum
*
Ras
*
Identiteitsnommer
*
OPLEIDING
Het jy enige drama-opleiding gehad?
Ja
Nee
Indien "ja", gee 'n kort beskrywing van kwalifikasies en/of opleiding hier
Enige spesiaale talente?
Laai asseblief 'n onlangse foto van jou hier op
ERVARING
Dui asseblief enige relevante ervaring hieronder aan. Enige addisionele ervaring kan op jou resumè aangedui word.
Rol (1)
Produksie (1)
Regisseur (1)
Vervaardiger (1)
Rol (2)
Produksie (2)
Regisseur(2)
Vervaardiger (2)
Laai asseblief jou meesonlangse resume hier op
VERTEENWOORDIGING
Vul asseblief die besonderhede van jou agentskap hier in.
Agentskap
Agent
Sel
E-pos
FISIESE BESKRYWING
Kleur van oë
Lengte
Kleur van hare
Gewig