Liaison Manager / Skakelingsbestuurder
It is the liaison’s manager’s task to:
i. keep minutes of all meetings;
ii. take attendance at all PUKfm meetings;
iii. take note of:
1. committee meetings to all PUKfm members;
2. management meetings to all PUKfm members of management;
3. socials that are organised for PUKfm members on a regular basis;
iv. manage correspondence for the committee;
v. keep an up-to-date list of voting committee members, in other words compile a complete members list;
vi. ensure that all disciplinary actions are coordinated with the station manager and relevant portfolio manager
vii. fulfil all secretarial and administrative duties;
viii. ensure that the office or workstations are always neat and tidy, in collaboration with the cleaning services provided by the university;
ix. ensure that PUKfm socials do not clash with any other campus activities, as stipulated by the SCC year plan;
x. ensure that all socials are subject to approval from management;
xi. ensure that a newsletter, Die Mikrofoon, is made available, at least once a year, to all members of PUKfm as well as certain persons that have been identified outside of PUKfm (e.g. other campus radio stations, residence house committees, staff members, etc.);
xii. manage and improve internal communications, by way of emails and platforms of interest, among others;
xiii. organise all camps and dinners;
xiv. maintain the archives
xv. coordinate skills development of members with portfolio manager;
xvi. help with motivation of management and the committee
Dit is die taak van bogenoemde bestuurder om
i. notules van alle vergaderings te hou;
ii. kennis te gee van:
1. komiteevergaderings aan alle PUKfm-lede;
2. bestuursvergaderings aan alle PUKfm-bestuurslede
3. Aksies wat op gereelde basis vir alle PUKfm-lede gereël word
iii. korrespondensie te behartig van die komitee;
iv. ʼn lys van stemgeregtigde komiteelede op datum te hou, m.a.w. ʼn volledige ledelys op te stel;
v. alle aspekte verbonde aan ʼn tugverhoor met die stasiebestuurder en betrokke portefeulje-bestuurder te koördineer
vi. algemene sekretariële en administratiewe pligte te vervul;
vii. toe te sien dat die kantoor of werksareas altyd netjies en skoon is in samewerking met die skoonmaakdienste wat deur die universiteit verskaf word;
viii. toe te sien dat geen PUKfm-aksies bots met enige ander aktiwiteite op die kampus nie soos vervat deur die KSR (Kampusstudenteraad)-jaarbeplanning;
ix. toe te sien dat alle aksies onderworpe is aan die goedkeuring van die bestuur;
x. toe te sien dat daar minstens een keer per jaar, ʼn nuusbrief, Die Mikrofoon, verskyn wat beskikbaar gestel word aan alle PUKfm-lede asook sekere persone geïdentifiseer buite PUKfm (bv. ander kampusradiostasies, koshuis huiskomitees, personeellede ens.);
xi. die interne kommunikasie te bestuur en te verbeter deur gebruik te maak van onder andere e-posse en platvorms wat van belang is.
xii. Alle kampe en dinees te reël.
xiii. die argief in stand hou
xiv. vaardigheidsontwikkeling te koördineer in samewerking met portefeulje-bestuurders
xv. te help met die motivering van die bestuur en komitee