FIELA AANSOEKVORM
FIELA SE KIND – DIE DRAMA
Ek wil graag ‘n bespreking maak vir die FIELA-aanlynsessie
  • Pryskategoriee

  • Uitsaaidatum: 23 Junie 2021 @ 10:00

    Indien u ‘n ander datum en tyd verkies kan ons vir u skool ‘n spesiale uitsending reel vir ‘n minimum van 50 plus leerders.
  • Verdere Inligting

    Ek onderneem om die volgende te doen:
    1. Die bogenoemde bedrag so gou as moontlik in die volgende bankrekening in te betaal:
    LEFRA PRODUKSIES
    ABSA SPAARREKENING
    TAKKODE: 501- 642
    REK NR: 2881 67133
    VERWYSING: Fiela Skool se Naam

    2. Die skoolsaal of relevante lokaal te reël met projektor, skerm en goeie klank. Die idee is dat al die matrieks in een lokaal die besprekingsessie kan besigtig. Ons stuur 'n toetskode uit 'n dag voor die uitsending om u internet te toets. Die unieke kode sal die oggend van die uitsending gestuur word.

    3. Dit is belangrik dat u eerlik die getalle sal deurgee, want ons het werklik op ‘n nominale fooi per leerder gewerk. Indien daar leerders is wat dit glad nie kan bekostig nie, moet u toestemming vra by Monica Booysen by (011) 815 3000.

    4. Skakel Lefra Produksies by (011) 815 3000 of epos aan admin@lefra.com vir enige navrae.

    Ek is behoorlik gemagtig om namens die skool op te tree om die besprekingskontrak te onderteken.