Ek het die reëls gelees en onderteken en deur vir hierdie kompetisie in te skryf, onderneem ek om die reëls van die kompetisie na te kom en te eerbiedig. I read the rules and signed every page. By entering this competition, I undertake to adhere and to respect the rules of this competition.
Vul die vorm in, parafeer die reëls en beoordelaarsvorm. Faks of epos die inskrywingsvorm, getekende reëls, beoordelaarsvorm en inbetalingstrokie:
Please fill in the form, initial the rules and judging form.
Fax or email the entry form, signed rules, judging form and proof of payment:
Faks/ Fax: (011) 362 5233
Epos/ Email: admin@lefra.com
Betaal die inskrywingsfooi van R250 in die volgende rekeningnommer. Please pay in the entry fees of R250 in the following bank account:
Lefra Kommunikasie en Bemarking/ Lefra Communications and Marketing
ABSA Spaarrekening/ ABSA Savings Account
Takkode/ Branch Code: 501 – 642
Rekeningnommer/ Account Number: 288 167 133
Verwysing/ Reference: Potjie Your Name and Surname; Title of Team
Epos betalingstrokie aan/ Email POP to: admin@lefra.com