EmailMeForm
OPPIWATER 2023 BESPREKINGS
11-15 April 2023 (Kaap - Namibië)
Ek wil graag ‘n kajuit bespreek vir die Oppiwater Kunstefees van 11-15 April 2023 aanboord die MSC Orchestra. Ons vaar vanaf Kaapstad na Namibië. Vul die vorm aanlyn in en betaal die bedrag in die rekening hier onder in vir die bevestiging van u kajuit. Hierdie word beskou as ‘n bindende bespreking. Ons het ook ‘n opsie indien u per kredietkaart wil betaal – skakel asseblief vir Lefra Produksies by (011) 815 3000 of dui dit hieronder by daardie opsie aan. Pryse per kajuite: Balkonkajuite: R9 000 per persoon wat deel en verpligte Covid versekering van R325 pp = R9 325pp; Ocean View: R8 000 per persoon wat deel en verpligte Covid versekering van R325 pp = R8 325; Binnekajuit: R7 000 per persoon wat deel en verpligte Covid versekering van R325 pp = R7 325. Pryse sluit die volgende in: Verblyf in die tipe kajuit wat u bespreek het, alle etes op die MSC Orchestra, Hawebelasting en toegang tot die Oppiwater Kunstefees, maar nie individuele kaartjies nie. Dit sluit nie die volgende in nie: Drankies, data, ekskursies, foto’s, telefoon, kaartjies, casino, ander etes waarvoor u apart moet betaal, kajuite vir gestremde persone of enige ander kostes wat u sou aangaan op die MSC Orchestra, asook vervoer na en van die Kaapstad Hawe. Sodra ons inbetaling ontvang het, sal ons u bevestiging van bespreking vir u aanstuur. Let Wel: U moet ‘n geldige paspoort hê vir Namibië. Indien u moet aansoek doen vir ‘n paspoort en of hernuwing moet doen, vul asb u ID in. Die fooi sluit toegang tot die Oppiwater Kunstefees in, maar u moet steeds vir individuele produksies by www.LTickets.co.za bespreek teen baie lae gesubsidieerde kaartjiepryse (van R35-R150). Daar sal wel kaartjies op die MSC Orchestra beskikbaar wees, maar dit word verkoop teen $15 per persoon (ongeveer R215pp). U word dus aanbeveel om u kaartjies in Suid- Afrika te bespreek sodra dit oop is by www.LTickets.co.za
Oppiwater Datum
Naam en Van
*
Tel (H)
Tel (W)
Sel
*
Epos
*
Passassier Inligting
Passassier 1
Naam en Van
*
Fisiese Adres
Stad/Dorp
*
Poskode
ID
*
Paspoort Nommer
*
Ouderdom
*
Geboortedatum
*
Passassier 2
Naam en Van
Fisiese Adres
Stad/Dorp
Poskode
ID
Paspoort Nommer
Ouderdom
Geboortedatum
Passassier 3
Naam en Van
Fisiese Adres
Stad/Dorp
Poskode
ID
Paspoort Nommer
Ouderdom
Geboortedatum
Passassier 4
Naam en Van
Fisiese Adres
Stad/Dorp
Poskode
ID
Paspoort Nommer
Ouderdom
Geboortedatum
Kajuite
Verw.
*
Tipe Kajuit
*
Kies een
Balkonjakuit
Ocean View
Binnekajuit
Aantal Kajuite
*
Aantal Persone per Kajuit
*
Totale bedrag vir aantal persone
*
Alle gekwoteerde bedrae is per persoon wat kajuit deel. U kan nie vir Enkelkajuit op hierdie bespreking bespreek nie. Kontak asseblief Lefra Produksies by (011) 815 3000 of stuur ons n epos by admiin@lefra.com indien U verdere navrae het.
Donasies
Soos meeste kunstenaars en organisasies in die uitvoerende kunste, het Lefra Produksies beperkte geleenthede tans om enige inkomste te verdien tydens die nasionale staat van inperking. Enige donasie hoe klein of groot sal waardeer word.
Donasies
Groot Totaal
GROOT TOTAAL
*
(Vul asb ‘n vorm per kajuit in)
Verwysings
Enige verwysing van persone wat dalk ook Oppiwater Kunstefees sou wou gaan?
Ja
Nee
Naam en Van
Epos
Cell
Waar het u van Oppiwater gehoor?
*
Ons neem ook kennis dat ons volledig ingeent moet wees teen Covid 19 ten minste 14 dae voor die vertrek van die MSC Orchestra. Ons neem ook kennis dat u 'n Negatiewe Covid PCR toets moet lewer wat nie langer as 48 uur voor die MSC Orchestra begin vaar, lewer. Daar sal ook 'n "Rapid" Covid toets op die hawe gedoen word.
*
Ja
Was u al op ‘n vorige Oppiwater Kunstefees?
Ja
Nee
Indien JA, hoeveelste Oppitwater Kunstefees?
BELANGRIK: Betaal asseblief die bedrag verskuldig aan: Lefra Produksies Absa Bank Tak kode 632 005 Tjekrekening Rekeningnr: 4099 581 524 Verwysing: Oppiwater/ U naam en van POP: admin@lefra.com. Faks asseblief die betalingstrokie na 086 219-4834 of epos aan admin@lefra.com met verwysing soos hierbo gemeld. Hierdie word beskou as ‘n bindende bespreking onderhewig aan Lefra Produksies se Bepalings en Voorwaardes. As gevolg van weersomstandighede het MSC ‘n nie- terugbetalingsbeleid. Indien hierdie Kappityt fees vir die een of ander rede nie sou plaasvind nie of verander word, sal dit net uitgestel word na ‘n volgende datum. Indien ‘n nuwe datum vir die Kappityt fees u nie sou pas nie, kan u die bespreking omruil vir enige ander soortgelyke vaart in die Suid-Afrikaanse Seisoen. Die bespreking is onderhewig aan Covid-19 Regulasies. Ons sal ons bes probeer om u in ‘n kajuit soos versoek te plaas, maar dit kan nie gewaarborg word nie. Die bevestiging van bespreking sal aan u ge-epos word sodra die besprekingsvorm en betalingsbewys ontvang en geverivieer is.
Ek aanvaar dat al die informasie hierbo korrek is en ek aanvaar ook alle bepalings en voorwaardes.
*
Ja, ek aanvaar